Showing posts with label conservation. Show all posts
Showing posts with label conservation. Show all posts

Monday, March 19, 2007

Die tuiste van die groot Krokodiljagter


Ons was onlangs by die Australia Zoo, tuiste van die groot Krokodiljagter, Steve Irwin. Ongelukkig is hy nie meer daar nie, maar sy nalatenskap sal altyd voortleef.

Moenie dink daar is net krokodille nie, daar is verskillende soorte diere. Hier is nog foto's wat ons geneem het.

Kyk net hoe snoesig slaap die koala. In die dieretuin mag 'n mens aan hulle raak.